TE KOOP: Fantastiese eiendom in San Miguel de Tajao, Tenerife!

Slegs 200 meter van die strand, vissershawe en die beste visrestaurante op die eiland af.

3 verdiepings, 2 slaapkamers en 2 badkamers. Afsonderlike kombuis, sitkamer, stoorkamers op die dakterras en ruim privaat toesluitmotorhuis onder die gebou!

Groot terras en balkon met see-uitsigte.

Kristal skoon oseaan lug en absolute rustigheid.

Slegs 15 minute van die lughawe en van alle groot oorde af.

Video